Jou liefde, hulp en gereelde finansiële ondersteuning dra by tot die kwaliteit lewe van persone wat intellektueel gestremd is.
Ons droom om 'n volhoubare inkomste te genereer is nou moontlik. Altasorg se debietorderstelsel skep 'n geleentheid vir elkeen om 'n gereelde donasie te maak aan Alta du Toit Nasorg.